Hoe mooi val die lig

Toneel
Afrikaans, Meertalig
60 Minute

29 September

16:30

1 Oktober

16:30
R190-R230 | R220-R260 by die deur

Hierdie klein meesterstuk fokus op die onwaarskynlike (en uiteindelik fatale) liefdesverhouding tussen die berugte sigaarrokende Franse romansier George Sand, wat onder ’n manlike skuilnaam geskryf het, en die briljante, gefolterde Poolse pianis Frédéric Chopin. Die twee het mekaar passievol liefgehad maar ook geteister en saam sublieme kunswerke laat ontstaan.

Met José Dias (klavier), Liza-Marie Loubser



Regisseur Niël Rademan
Skrywer Riana Scheepers
Musiek Frédéric Chopin
Ontwerp Lindi Heila Smit

Aanvanklik moontlik gemaak by die Hessequa Harmonie deur die Atterbury- trust