Hoe ons voel

Meertalig
60 Minute

11 Oktober

16:30

12 Oktober

18:00

13 Oktober

14:30
R180-R250 | R210-R280 by die deur

Amanda Strydom skryf ’n brief vir, en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Johannes Kerkorrel. 21 jaar later. Nooit vergete nie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig; die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Saam met Strydom skilder Rall en Freeman ’n musieklandskap vir hierdie aangrypende produksie. 

Met: Amanda Strydom, Coenraad Rall (klavier), Frank Freeman (kitaar)

Oorspronklik ontwikkel deur die Musiekindaba

Skrywer Amanda Strydom

Musiekregisseur Coenraad Rall