Afrikaans
Geen o.18 (T, Inhoud)
80 Minute

11 Oktober

11:00

12 Oktober

20:00

13 Oktober

17:30
R170-R200 | R200-R230 by die deur

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning, gegrond op die joernalis Herman Lategan se memoires. 

Met: Geon Nel 

 

Regisseur Margit Meyer-Rödenbeck 

Vervaardiger Arena Produksiehuis

Skrywer en verwerker Francois Toerien, gegrond op Herman Lategan se boek 

Assistent-regisseur, tegniese versorging en verhoogbestuur Jeanne Steenkamp 

Stelontwerp Gerrit Snyman 

Beligtingsontwerp John B. Swart 

Musiek Coenraad Rall 

Moontlik gemaak deur Suidoosterfees