Engels
Geen o.13
80 Minute

10 Oktober

12:00

11 Oktober

17:30

12 Oktober

16:30

13 Oktober

16:00
R180 | R210 by die deur

’n Familie gevorm deur diep voorgeslagtelike trauma moet hul eie geskiedenisse konfronteer om deur ’n lewensveranderende nag te kom. Rosa en Ben Feigel is ’n verligte Noord-Londense paartjie van gemengde ras. Hul tienerseun Oliver, wie se politieke oortuigings deur sy ouers aangemoedig en gekoester is, besluit om in hul huis skuilplek te bied aan ’n kwesbare persoon. Wanneer Ben en Rosa uitvind, bars ’n bitter argument los oor die grense van empatie en wat ons mekaar en vreemdelinge verskuldig is. 

Met: Andrew Buckland, Mwenya Kabwe, Tailyn Ramsamy, Lyle October 

 

Regisseur Jay Pather 

Vervaardiger Baxter-teater 

Skrywer Nadia Davids 

Stelontwerp Patrick Curtis 

Beligtingsontwerp Wilhelm Disbergen, Franky Steyn 

Tegniese versorging Marisa Steenkamp, Puleng Mabuya, Nosibusiso Jacobs, Franky Steyn, Adrian Kruger, Babalo Hambi 

Kostuums Angela Nemov 

Musiek Neo Muyanga 

Verhoogbestuur Puleng Mabuya 

 

Moontlik gemaak deur Baxter-teater, Stad Kaapstad, Rolf Stephan Nussbaum Foundation