How to Fix (Unf*ck) a Country

EasyEquities Skrywersfees
Engels
OB
60 Minute

1 Oktober

10:00
R80 | R110 by die deur

Hoe kry ons Suid-Afrika uit die gemors waarin die land as gevolg van staatskaping beland het? Is dit moontlik om die stelsel aan en af te skakel om dinge weer te laat werk? In How to Fix (unf*ck) a Country deel dr. Roy Havemann ’n sespuntplan om die land reg te ruk. Hy bespreek sy idees met die ekonoom prof. Johan Fourie, skrywer van Skatryk en Our Long Walk to Economic Freedom, en Craig Lemboe van die Buro vir Ekonomiese Navorsing.

Aangebied deur Jonathan Ball