I Am a Human

Meertalig
OB
31 Minute

13 Oktober

15:30
Gratis

2023 | Switserland, Suid-Afrika

I Am a Human is ’n verhaal uit die dieptes van Suid-Afrika se goud- en platinummyne tot in vryskutwerkers se voorkamers waar die wonders van die tegnologiese era elke dag afspeel. Die film ondersoek die geskiedenis en vergelyk ou en nuwe vorme van uitbuiting.