i want to write you a submarine

Engels
OB 13 (T)
60 Minute

13 Oktober

15:30

14 Oktober

15:00

15 Oktober

17:30
R170-R200 | R200-R230 by die deur

Hoeveel keer kan jy verpletter word deur die liefde? In dié samesmelting van poësie, sang en vertelkuns neem die bekroonde dramaturg Andi Colombo jou op ’n snaakse, hiperpersoonlike reis waarin liefde, verlies, eensaamheid en moderne aanlynverhoudings deur die vlymskerp oog van ’n twintigjarige bekyk word. 

Met: Andi Colombo 

 

Regisseur, skrywer, kostuums, stel- en beligtingsontwerp Andi Colombo 

Vervaardiger Grouping and Ungrouping Forever, Andi Colombo 

Tegniese versorging Andi Colombo, Ntobeko Ximba 

Musiek Andi Colombo, Kanya Viljoen, Hoagy Carmichael 

Verhoogbestuur Ntobeko Ximba