Immerveranderend

Meertalig
OB
7 Minute

8 Oktober

16:00

11 Oktober

15:00
Gratis

2017 | Suid-Afrika

Twee meisies probeer uit die voorstede van Gauteng ontsnap, maar dit lyk na ’n doolhoof sonder uitgang. Êrens in Wellington word volledige gesprekke gevoer deur slegs die woord “aweh” te gebruik.

Regisseur, kinematograaf en redigeerder Heleen van Tonder