irma

Irma Venter: Al wat tel

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute

5 Oktober

14:00
R80 | R110 by die deur

Misdaadfiksie

Aangebied deur Tafelberg 

Al wat tel is Irma Venter se tiende spanningsverhaal – binne die bestek van dié tien boeke het sy vir haarself ’n plek boaan die topverkoperlyste losgeskryf en ’n geliefde naam onder lesers geword. Die aktrise en kabaretster Elzabé Zietsman, ’n nuwe leser van Irma se werk, bring haar kenmerkende nuuskierigheid, humorsin en intelligensie na hierdie gesprek oor Al wat tel, die derde boek in die Ami Prinsloo-reeks, en oor Irma se loopbaan wat net van krag tot krag gaan.