Is als oraait by die huis van die Here?

Afrikaans, Engels, Meertalig
OB 16 (T, G, S)
50 Minute

8 Oktober

13:00

10 Oktober

15:00

11 Oktober

13:30
R80 | R100 by die deur

Niks bly stabiel wanneer die kerk toemaak nie. Auntie Bekkie rook haar longe plat. Suster Frances steel. Die polisie is pateties. Die res neuk ook maar net aan. Alles en almal behalwe die Here is teenwoordig op Kookfontein. Die duiwel is selfs nie eens meer die duiwel nie. Waar sal die gemeenskap se hulp vandaan kom?

Met: Miché C. van Wyk, Vihann van Rooyen (klavier)

 

Regisseur Petrus du Preez

Vervaardiger US Drama

Skrywer, kostuums en musiek Miché C. van Wyk

Stelontwerp Miché C. van Wyk, Elana-Marie Snyman

Beligtingsontwerp Petrus du Preez 

Tegniese versorging en verhoogbestuur Caitlin Gordon