Jantjies And The Pearls!

Afrikaans, Engels
Gesin
60 Minute

12 Oktober

10:00

14 Oktober

16:00
R80 | R100 by die deur

Die Jantjies-gesin woon in die hartjie van Distrik Ses, vasberade om hulle huis van die gedwonge verskuiwing te red. In hierdie komiese, bittersoet worsteling met verlies, rou, ontkenning en hoop bedink hulle ’n vreemde plan waar hulle lot op pêrels berus: Hulle glo drie pêrels sal hulle red indien dit gevind word, maar dit lê in die besit van vurige Gadija, Boeta Char, ’n bendelid, en in die tande van ’n afgestorwene. Bekroon vir beste teks en beste ensemblespel by die Première-teaterfees. 

Met: Miché C. van Wyk, Julia Marone, Kerscha Titus, Mikyall Harris, Tamia Thompson, Nequin Petro, Keagon Cochrane 

 

Regisseur, vervaardiger en skrywer Mikayla Joy Brown 

Beligtingsontwerp, tegniese versorging en verhoogbestuur Luvo A. Gcuku 

Assistent-verhoogbestuurder  Bella-Donna Draper 

Choreograaf Andrea Fraser