Jazz at Petites Bulles: Nicholas Miso & Melisizwe Plaatjie

Toyota Musiekfees
Meertalig
60 Minute

1 Oktober

19:00
R160 | R190 by die deur

Jazz, pop en Suid-Afrikaanse musiek vloei ineen in dié dinamiese vertoning deur twee van die Eikestad se jong talente. Die pianis Melisizwe Plaatjie het verlede jaar ’n Woordtrofee gewen vir die beste opkomende jong kunstenaar, terwyl Nicholas Miso se besonderse stem en energie seer sekerlik ’n glimlag op die gehoor se gesig sal sit.