Jessie, die man en die maan

Afrikaans
Geen o.13 (G, T)
60 Minute

12 Oktober

15:00

14 Oktober

15:30

15 Oktober

13:00
R140-R170 | R170-R200 by die deur

AB is ’n man wat sy vrou én seun aan die maan afstaan. Eers ontaard hulle liefde in ’n huwelik van misbruik en pyn, veral nadat Jane deur haar swangerskap verlam word. Jessie word op ’n volmaanaand gebore, iets waaroor AB se pa hom waarsku. Wanneer Jessie sy ma verloor, begin sy soeke na die maan, die plek waar hy glo sy ma rus. 

Met: Carlo Daniels 

 

Regie, produksiebestuur, teks, stel- en beligtingsontwerp Kanya Viljoen

Vervaardiger Unusual Bones 

Verhoogbestuur Amber Fox-Martin 

Choreografie Carlo Daniels, Kanya Viljoen 

Musiek Jannous Aukema 

 

Moontlik gemaak deur die Jakes Gerwel Stigting, NATi, Suidoosterfees, UCT se Centre for Theatre, Dance & Performance Studies