Johann Sebastian Bach: The Flute Sonatas

Meertalig
100 Minute

9 Oktober

15:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

J.S. Bach se bydrae tot die Barokfluit­ repertoire is aansienlik. Hy het sewe substansiële sonates sowel as ’n solo­ partita nagelaat. Van hierdie sonates is moontlik deur sy seun C.P.E. Bach voltooi óf selfs in die geheel geskryf. Die Siciliano van die Sonate in E-mol majeur (BWV 1013) is een van die gewildste komposisies van dié genre, en is vir verskeie ander instrumente aangepas. Die kort sonates is almal volgens die resep van drie-tot-vierdeligheid gekonsipieer.

Met: Liesl Stoltz (fluit), David Pinoit (tjello), Erik Dippenaar (klavesimbel)