JOHNMAN-TUINTOER

Afrikaans, Engels
90 Minute

12 Oktober

10:00

13 Oktober

10:00
R300

Wat ’n verrassing om in die hartjie van Stellenbosch Dorothy en Charles John- man se volledig behoue dorpstuin te ontdek! Pietman Diener verwelkom gaste hier oor ’n ligte ontbyt met agtergrond- musiek deur die Johnman-musieksen- trum. Hy gesels oor die besonderse leiwa- tertuin, waarna hy die gaste op ’n rustige wandeling deur die tuin begelei.

Pietman Diener