Jol & Jive — WOW word 20!

Meertalig
420 Minute

14 Oktober

16:00
Toegang vanaf R60 | VIP R500

Bring die hele gesin! Die viering van WOW se 20ste bestaansjaar bied gesinsvermaak vir almal. Ons klink ’n glasie op die projek se wonderlike groei oor die afgelope twee dekades. Gewilde kunstenaars gaan optree, en verskeie plaaslike orkeste gaan die voete behoorlik laat jeuk. Gesonde en veilige gesinsvermaak met stalletjies en ’n biertent vir die grootmense! Hierdie prettige gesinsdag bied uitstekende waarde vir jou geld! 

Met: o.a. The Temple Boys, Tribal Echo, Early B, Mango Groove, Dr Victor & The Rasta Rebels 

Ondersteun deur Toyota, kykNET,  HEINEKEN Beverages