Kaap-Maleis soos die aunties dit maak

Afrikaans, Engels
60 Minute

9 Oktober

11:00
R100 | R130 by die deur

Cariema Isaacs, skrywer van Modern Cape Malay Cooking wat deesdae in Doebai woon, het só leer kosmaak, nes die Bo-Kaap se Taste Malay-kok, Fayruza Abrahams. Dié twee gesels kopstukke oor Kaap-Maleise kosse, Groot Dae, tradisies en speserye. Saam met hulle is Aunty Mardia Hendricks, spysenier en Lotusrivier se bakkoningin, en Shihaam Domingo, wat die vrawerk doen en self ’n gedugte kok is. Boonop kan gaste self proe waaroor dié kokke praat! 

Aangebied deur Penguin Random House