Meertalig
Geen o.16 (T)
21 Minute

7 Oktober

12:00

9 Oktober

13:30
Gratis

Wanneer haar histerie oor ’n allergiese reaksie op ’n misverstand uitloop, ry Susan per ongeluk weg met ’n handsak vol van ’n koffiewinkel se kontant. Sy kom vinnig agter dis meer as net ’n onskuldige misverstand.

Met: Laura-Lee Mostert, Franci Swanepoel, Abigail Heyns, Pierre Breytenbach e.a.

Regisseur en skrywer Almero Welgemoed