KI as skrywer

Afrikaans
60 Minute

10 Oktober

12:00
R75 | R100 by die deur

Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte vorm deel van die internasionale debat oor skeppende kunsmatige intelligensie. Bibi Slippers (Soekenjin) gesels met die Istanboelse akademikus Imke van Heerden, Menno van Zaanen, ’n professor in digitale geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit, en die programmeerder en debuutdigter Tom Dreyer (Nou in infrarooi) oor moontlikhede, uitdagings en gevare “waarvan die omvang onbekend is”, volgens Geoffrey Hinton van Google.

Aangebied deur Naledi, Kwela