Klavier-ekstravaganza

Klassieke Musiek
Meertalig
90 Minute

3 Oktober

19:00
16:00
R180-R250 | R210-R280 by die deur

10 klaviere, 20 pianiste, 200 vingers… In ’n opwindende program wat van 1 klavier tot 10 klaviere – en 20 pianiste – beweeg, word nuwe betekenis gegee aan die begrip “speel”. Op die verhoog verskyn groot plaaslike name van klassieke musiek met nog 14 jong, opkomende pianiste.

Met Francois du Toit, Nina Schumann, Megan-Geoffrey Prins, Esthea Kruger, Pieter Grobler, Elna van der Merwe en vele meer

 

Vervaardiger en musiekregisseur Nina Schumann