Meertalig
Geen o.13 (T)
11 Minute

7 Oktober

18:30

9 Oktober

19:30
Gratis

Simoné se maandstonde tref haar besonder ontydig – sy is op pad om argumente in ’n opkomende hofsaak voor te lê, en kort voor lank besef sy dis tyd om die ondenkbare te oorweeg.

Met: Mandri Sutherland, Ben Albertyn, Frank Rautenbach, Sandra Vaughn e.a.

Regisseur en skrywer Bianca Bothma