’n Magiese herverbeelding van die skrywer se voorvaderlyn – in ’n poging om wonde te heel binne die nalatenskap van ’n oorgeërfde “dopstelsel” of “dopsiklus” wat gesinne geslagte lank gevange hou.
’n Magiese herverbeelding van die skrywer se voorvaderlyn – in ’n poging om wonde te heel binne die nalatenskap van ’n oorgeërfde “dopstelsel” of “dopsiklus” wat gesinne geslagte lank gevange hou.
Met: Jason Jacobs
Konsep, teks en regie Jason Jacobs
Woorde en musiek Anthony Jacobs
Beligting en verhoogbestuur Bamanya Yeko
Kostuums Julia Rosina Theron
Bemarking Cleveland Hopp
Oorspronklik ondersteun deur Toyota US Woordfees & NATi
Alle regte voorbehou. ©2020 US Woordfees.
Webtuiste deur WOWW Digital