Krismis van Map Jacobs

Afrikaans, Engels
Geen o.16 (T, V)
110 Minute

10 Oktober

15:30
R60 | R70 by die deur

2021 | Suid-Afrika

’n Gevreesde bendeleier word ná sewe jaar op parool vrygelaat. Het Map Jacobs verander, of is hy steeds ’n geweldenaar? ’n Gesins- en gemeenskapsdrama wat afspeel teen die agtergrond van gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte.

Met: D.J. Mouton, Elton Landrew, Ilse Klink, Rushney Ferguson, Emile Smit, Keenan Herman, Marlon Swartz, Ivan Abrahams, June van Merch e.a.

Vervaardiger US Woordfees

Filmregisseur Jaco Bouwer

Teaterregisseur Jason Jacobs

Skrywer Adam Small