Afrikaans, Engels
OB 13 (T)
70 Minute

10 Oktober

15:00

12 Oktober

20:00
R160 | R190 by die deur

Die Kroeskop-broers se pa kom tot sterwe en nou wil albei bewys hulle is die beste erfgenaam vir die familiebesigheid, Kroeskop Fisheries. Kraaifontein gons behoorlik oor die familieskandaal en elke Jan Rap en sy maat het ’n stertjie by te las. Is die hare op jou tande kroes genoeg vir hierdie sketskomedie? 

Met: Braeden Buys, Jumaine Hansen, Logan Cornelius 

 

 

Regisseur, stel- en beligtingsontwerp Yolandé Rabé 

Vervaardiger Konfetti Kollektief 

Skrywers Braeden Buys, 

Jumaine Hansen 

Kostuums Marika van Heerden 

Verhoogbestuur Siobhan Taljaard 

 

Ondersteun deur The Stage Performing Arts Studio