Kruispad of die legende van die goue vis

Toneel
Afrikaans
105 Minute

30 September

16:00

1 Oktober

18:00

3 Oktober

09:30
12:30

4 Oktober

10:00
R200-R300 | R230-R330 by die deur

’n Jong paartjie op pad na ʼn partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en be­sluit ná ure in die snerpende koue om skuiling te soek in ’n afgeleë hut in die woud. Oswald, ’n alleenloper, bied aan die meisie skuiling vir die nag en glo vas sy is vir hom bestem. Só ontstaan ’n titaniese stryd tussen die mans. Die Estlandse skrywer Jaan Tätte se magiese sprokie gaan oor die grense van liefde, verraad en geweld.

Met Carla Smith, Edwin van der Walt, Eben Genis, Beer Adriaanse



Vervaardiger Raminidam
Regisseur en vertaler Marthinus Basson 
Skrywer Jaan Tätte
Stelontwerp en beligting Nicolaas de Jongh
Assistentverhoogbestuur Jean du Plessis