La Nuit des Sacs Plastiques (Die nag van die plastieksakke)

Meertalig
OB
18 Minute

14 Oktober

14:30

15 Oktober

13:30
Gratis

2018 | Frankryk

Die 39-jarige Gathe het net één obsessie: Sy wil ’n kind hê. Terwyl sy haar eks probeer ompraat om weer te probeer, kry plastieksakke lewe en val die stad aan.

Moontlik gemaak deur IFAS en IFCinéma