La Petite Vendeuse de Soleil (Die klein meisie wat die son verkoop het)

Meertalig
OB
45 Minute

12 Oktober

16:00

14 Oktober

16:00
Gratis

1998 | Senegal

Dakar se koerantverkopers is ’n alledaagse gesig. Sili, ’n 12-jarige meisie op krukke, bedel op straat om haar en haar blinde ouma aan die lewe te hou. Sy probeer koerante verkoop, maar dis ’n wrede wêreld.

Vertoning moontlik gemaak deur IFAS en IFCinéma