Laaste woord

Meertalig
OB
10 Minute

15 Oktober

13:30
Gratis

2023 | Suid-Afrika

Elke 14 dae sterf ’n taal. ’n Vrou soek in die stad na iemand wat haar taal praat. ’n Taalkundige hoor haar stem en sit haar agterna. Aan die buitewyke van die stad vind die vrou ’n antwoord.

Regisseur Diek Grobler 

Musiek en klankontwerp Mart-Marie Snyman