Laatnag by Petites Bulles Champagne Lounge

Toyota Musiekfees
Meertalig

28 September

22:00

29 September

22:00

30 September

22:00

1 Oktober

22:00

2 Oktober

22:00

3 Oktober

22:00

4 Oktober

22:00

5 Oktober

22:00

6 Oktober

22:00
Gratis

Wanneer die son water trek en daar nog skop in jou dag oor is, is die betowerende kombinasie van goeie geselskap, bubblyen wyn, en die spontane musiekoptredes by die intieme en stylvolle Petites Bulles Champagne Lounge die antwoord vir jou. Dit is die plek waar ou vriende van reg oor die land bymekaarkom en kunstenaars mekaar groet. Die sielvolle verskeidenheid van talentvolle musikante wat saans optree, is saamgestel deur Schalk Joubert. Kom ontspan en sluit jou dag af in die magiese atmosfeer van dié eksklusiewe naggeleentheid.