Landbougesprekke: Agricultural Jobs of the Future – Will You Fit In?

Diskoers
Engels
60 Minute

30 September

16:00
Gratis

Hoe lyk werkgeleenthede in die landboubedryf oor die volgende 20 jaar en waar pas jy in? Ons paneel kenners ondersoek die veranderende rolle en vaardighede wat nodig is vir die arbeidsmag van die toekoms. Kom luister na nuwe insigte en perspektiewe.  

Aangebied deur Brand Republic