Landbougesprekke: Suid-Afrikaanse wyn: ’n Blik op die verlede en die toekoms

Diskoers
Afrikaans
60 Minute

3 Oktober

16:00
Gratis

Kom klink ’n glasie saam met ons op die ryke erfenis en wêreldklaswyne wat Suid-Afrika na die wêreldverhoog bring. Ons paneel bespreek ook sleutel­strategieë om die uitdagings wat voorlê die hoof te bied.

Aangebied deur Brand Republic