Langafstand

Meertalig
OB
29 Minute

10 Oktober

14:00

11 Oktober

15:00
Gratis

Deon-Lee Hendricks van Cloetesville, Stellenbosch, berei voor vir die landloopproewe waar die Suid-Afrikaanse span gekies word vir die World Athletics-landloopkampioenskap in Australië.

Regisseurs Reginald Hufkie, Frankie Opperman

Skrywer Reginald Hufkie