Langarm-snackdans

Meertalig
240 Minute

7 Oktober

19:30
120

Ten bate van WOW-kafee

Oud en jonk kappityt op die Woordfees-dansbaan. Ná al die lees en notas maak en lag is dit tyd vir dié gewilde feesinstelling. Elginairs se orkes sal sorg dat niemand te lank stilsit nie.