Meertalig
OB
45 Minute

12 Oktober

15:00

14 Oktober

15:00
Gratis


Marigo is ’n musikant wat sy geliefde congoma (’n instrument) wil terugkry nadat sy land lady daarop beslag gelê het omdat sy huur agterstallig is. Hy wen die lotery, maar sy wenkaartjie is aan sy deur vasgeplak en hy kry dit nie los nie.

Vertoning moontlik gemaak deur IFAS en IFCinéma