Liedjieboer: 77 Not Out

Meertalig
90 Minute

11 Oktober

18:00
R200 | R230 by die deur

77 Not Out is ’n road trip deur Anton se liedjieboek van toeka tot sy heel nuutstes onder kookwater begeleiding. Klim op die “Boy van die suburbs” se ysterperd en ry saam met die Liedjieboer deur 44 jaar se musiek – van “Waterblommetjies” via Uniondale en “Blommetjie gedenk aan my” tot die harlekyn en sy rooi wyn en die Afrika-klanke van Goosen se Bushrockband. 

Met: Anton Goosen en o.a. Illimar Neitz (kitaar), Schalk “Mr Bass Man” Joubert, Lise Swart (stem)