Afrikaans
Geen o.13 (T)
60 Minute

12 Oktober

10:30

13 Oktober

13:00

14 Oktober

10:00
R180-R220 | R210-R250 by die deur

In dié eenvroustuk gegrond op die gewilde kykNET-komedie bevind Magda Louw haar in haar herfsjare op nasionale televisie. Maar skielik is sy nie meer net die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers – en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy kwytraak met ’n mikrofoon in haar hand? Wat is haar siening oor sosiale media, gewig, plooie, reis en sommer rys ook?

Met: Desiré Gardner

 

Regisseur Hannes van Wyk

Vervaardiger en skrywer Desiré Gardner

Musiek Bernard Frost

 

Ondersteun deur kykNET,  Suidoosterfees, Innibos, Momentum Beleggings Aardklop