Magic Dream

Meertalig
11 Minute

15 Oktober

13:30
Gratis

2018 | Chile

’n Enkelraam-animasiefilm (stop-motion animation) in verf vertel die verhaal van ’n kulkunstenaar wat op ’n ineenstorting afstuur. Die haas uit sy hoed bied aan om hom te help om sy lewe in die oë te kyk.

Moontlik gemaak deur die Gesantskap van Chile en DIRAC