Marion Holm

Afrikaans
Geen o.10
70 Minute

14 Oktober

16:00
R150-R200 | R180-R230 by die deur

Dis die klein jakkalsies wat daagliks Marion Holm se wingerd verniel, maar sy wil nie gil, smart soek of verdriet geniet nie. Sy boks eerder braaf en keer vir die seer terwyl sy in prentjies praat oor die alledaagse lewe met daai berugte Holm-eerlikheid én -heerlikheid. Vir die slimmes is daar pitkos, vir die dames ’n meneer, en vir die ooms ’n stomp saag. U is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie.

Met: Marion Holm 

Regisseur Chris Vorster 

Vervaardiger Handyminds 

Skrywers Marion Holm, Chris Vorster