Master Class

Engels
Geen o/13
120 Minute

7 Oktober

16:30
20:00

8 Oktober

13:30

9 Oktober

16:30
20:00

10 Oktober

15:00
R200-R260 | R230-R290 by die deur

Sandra Prinsloo skitter in die rol van die operadiva Maria Callas tydens haar swanesang in die jare sewentig, die slotbedryf van haar lewe. Terrence McNally se Tony-bekroonde toneelstuk bevat musiek deur Giuseppe Verdi, Giacomo Puccini en Vincenzo Bellini en word opgevoer om saam te val met die herdenking van Callas se geboorte 100 jaar gelede.

Met: Sandra Prinsloo, Siphamandla Moyake, Alida Scheepers, Tylor Lamani, Elisabeth Manduell, José Dias 

Oorspronklik aangebied in samewerking met Pieter Toerien Produksies 

Regisseur en beligtingsontwerp Magdalene Minnaar 

Vervaardiger Cape Town Opera, Pieter Toerien Produksies 

Skrywer Terrence McNally 

Stelontwerp Maritha Visagie 

Kostuums Rabia Davids 

Musiek Verskeie, onder leiding van José Dias