Meer lag as beseer: ’n Stoute komiese ervaring vir mense bo 16

Meertalig
Geen o.16
70 Minute

9 Oktober

20:00

13 Oktober

20:00

14 Oktober

16:00
R190 | R220 by die deur

Jax Music Satire noem ’n graaf by die naam in C-majeur. Sy is reeds bekend op TikTok vir haar reguit humor en het in die Covid-tyd vol sale getrek met haar treffer Trevor, ek’s ’n lesbian. Hierdie vertoning vir mense wat hou van Afrikaans en Engels sonder brieke is ’n wilde perd wat jou stoutste verwagtinge gaan oortref, amper soos ’n kabaret. Twee gelukkige ondersteuners staan ook ’n kans om ’n gawe prys te wen.