Afrikaans
Geen o.16 OB (V, T, D)
130 Minute

10 Oktober

14:00

11 Oktober

09:30

12 Oktober

19:30

13 Oktober

09:00
R180-R250 | R210-R280 by die deur

In dié bittersoet komedie bevind ’n teatergeselskap onder leiding van die befaamde akteur Dante du Pré hulle in ’n dorpie in die hoop om met hul opvoering ’n bietjie verligting te bring en hul leë geldkoffer aan te vul. Een van die spelers, die jong Abel, kom oorspronklik van die dorp en is steeds getroud met die stinkryk, ouer Anna, maar nou is liewe Lenie swanger met sy kind. Dan daag Anna op met ’n mandjie vol kos… 

Met: Dawid Minnaar, Bettie Kemp, Rolanda Marais, Edwin van der Walt, Carla Smith, Eben Genis 

 

Regisseur en ontwerp Marthinus Basson 

Vervaardiger KKNK

Skrywer Reza de Wet 

Verhoogbestuur en beligtingsontwerp Nicolaas de Jongh 

Assistent-verhoogbestuurder Philip Theron 

Stelkonstruksie Gaerin Hauptfleisch 

Stelskilder Yolandi van Jaarsveld 

 

’n Feesteforum-produksie, moontlik gemaak deur NATi en KKNK 

Aangebied in ooreenkoms met DALRO 

 

Waarskuwing: Nie vir sensitiewe kykers nie. Die teks bevat woorde van ’n historiese tyd en konteks wat aanstoot mag gee.