Afrikaans, Engels
OB
95 Minute

9 Oktober

15:30
R60 | R70 by die deur

2021 | Suid-Afrika

’n Ma en haar dogter moet om den brode mis versamel, verpak en as kompos verkoop omdat hulle man en pa homself die afgelope sewe jaar al op die solder toesluit. Die gesin het hulle plaas in die Depressie verloor. ’n Angstige vriendin daag op net voor ’n blinde polisieman aanmeld om die vroue te beskerm teen die moontlike jongmeisiedief op die dorp.

Gevolg deur ’n V&A gerig op gr. 12-leerders vir wie dit ‘n voorgeskrewe werk is.

Met: Nicole Holm, Martelize Kolver, Jane de Wet, Laudo Liebenberg

Vervaardiger US Woordfees

Filmregisseur Jaco Bouwer

Teaterregisseur Wolf Britz

Skrywer Reza de Wet