Moederkerk-orrelweek: Isabelle van Rensburg

Meertalig
30 Minute

11 Oktober

13:15
R100 | R130 by die deur

Vrolike geesdrif word verklank in werke van bekende meesterkomponiste soos Bach, Mendelssohn en Widor. Die gehoor kan uitsien na werke met flink, streng ritmiese en elegante karaktereienskappe. Die eietydse komponiste Mikael Tariverdiev (Rusland) en Matthew van Wyk (Suid-Afrika) vorm deel van die program. Van Rensburg is orrelis van die NG kerk Universiteitsoord in Pretoria.

Met Isabelle van Rensburg

Vervaardiger Zorada Temmingh