Moederkerk-orrelweek: Zorada Temmingh

Meertalig
30 Minute

13 Oktober

13:15
R100 | R130 by die deur

Vinnig, lewendig en opgewek – die première van Zorada Temmingh se nuwe werk: Allegro imposante! Verder speel sy kontrasterende allegro-improvisasies op bekende kerkmelodieë met lof as tema – een op ’n versoek uit die gehoor. Sy is orrelis van die Stellenbosse Moederkerk en sedert 2015 samesteller van die Orrelweek.

Met: Zorada Temmingh 

Vervaardiger Zorada Temmingh