Mosaic: A Journey Through Space and Time

Toyota Musiekfees
Meertalig
80 Minute

28 September

17:00

29 September

11:00
R190 | R220 by die deur

In hierdie tapisserie van klassieke musiek, jazz en rolprentmusiek weef die Viriditas-strykkwartet ’n gevarieerde musikale erva­ring met ou en nuwe klanke van heinde en verre. Op die program is oorspronklike musiek en innoverende ver­werkings – van Mozart se tydlose elegansie tot Dvořák se evokatiewe landskappe en die ritmiese beko­ring van Bossa Nova. ’n Meesleurende, harmonieuse samesmel­ting van genres en kulture. 

Met Stéfan Conradie (viool), Calvin Steyn (viool), Ingrid Robinson (altviool), Cornèl Engelbrecht (tjello)

 

Musiekregisseur Cornèl Engelbrecht