Musiek met Niël Rademan

Meertalig
RSVP: Marion Dixon – marion@straussart.co.za | 082 775 5520

Die gewilde sanger-pianis Niël Rademan tree op met ’n verskeidenheid ligte en klassieke musiek by die Oude Leeskamer en later in die tuin van Morkelhuis – ’n viering van kuns, kultuur en klawerklanke, moontlik gemaak deur Strauss en Co.

Moontlik gemaak deur Strauss & Co