My broer, Gertjie

Meertalig
OB
54 Minute

13 Oktober

18:00
R60 | R70 by die deur

2023 | Suid-Afrika

My broer, Gertjie is die verhaal van Gert Vlok Nel soos gesien deur die oë van sy broer, Elias. Elias lei ’n eenvoudige lewe op Beaufort-Wes waar hy ’n woonstel deel met sy suster en broer. Sy grootste belangstellings is flieks en tennis. In April 2023 neem Gert vir Elias saam op ’n konserttoer na Nederland, waar Gert ’n ster is. Dit is Elias se eerste keer op ’n vliegtuig en in die buiteland.

Regisseur Neil van Deventer