My Fellow South Africans

Engels
Geen o.16 (T)
65 Minute

13 Oktober

13:00

14 Oktober

11:00

15 Oktober

11:00
R150-R180 | R180-R210 by die deur

Snaaks. Musikaal. Tartend. Vir ’n satirikus is Suid-Afrika ’n groot geskenk. Mike van Graan probeer sin maak van ons waansinnige land in hierdie versameling sketse waarin die goeie en die slegte van Suid-Afrika bekyk word. Die talentvolle Kim Blanche Adonis blaas lewe in elke storie. 

Met: Kim Blanche Adonis 

Regisseur Mike van Graan, met erkenning aan Rob van Vuuren en Daniel Richards 

Vervaardiger MVG Productions 

Skrywer Mike van Graan 

Beligtingsontwerp en tegniese versorging Luke Ellenbogen 

Musiek Nic van Graan 

Verhoogbestuur Blaze Zimba 

Spotprente Zapiro 

 

Ondersteun deur Artscape