Landbougesprekke: ’n Appel en ’n ei

Afrikaans, Engels
60 Minute

11 Oktober

09:30

13 Oktober

09:30
14:00
Gratis

Verbruikers is onder groot druk met kosinflasie wat aan die styg is, boere se insetkoste ken ook net een pad, en daarby spook kleinhandelaars met kleiner marges weens hoër vervoeruitgawes en pogings om beurtkrag die hoof te bied. Is die Reserwebank se rentekoersverhogings werklik die beste manier om inflasie hok te slaan?

Aanbieder: Lynette Francis-Puren