’n Doop om stilte

Meertalig
Geen o.16 (T, G, V)
22 Minute

7 Oktober

17:30

9 Oktober

18:30
Gratis

’n Sielkundige drama oor Joshua, ’n graad 8-leerder wat ’n aand van traumatiese ontgroening by sy nuwe seunshoërskool deurmaak.

Met: Tiaan Luyt, Darren Cloete, Jan Combrink, Henri Malan e.a.

Regisseurs en skrywers Kanya Viljoen, Emilie Badenhorst